Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reïnkarnasie
reïnkarnasie [boodskap #148721] So., 20 Julie 2025 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reïnkarnasie
Afbreking: re•ïn•kar•na•sie
Samestelling: reïnkarneer + -asie


Selfstandige naamwoord: reïnkarnasie
Meervoud: reïnkarnasies

Betekenis:
• Die geloof dat die siel of gees ná die dood weer in 'n nuwe liggaam gebore sal word.

Gebruik:
• Hindoes en Boeddhiste glo sterk in reïnkarnasie.

Sinoniem:
• wedergeboorte
• wedervleeswording

Vertaling:
Engels: reincarnation
Nederlands: reïncarnatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afvaar
Volgende onderwerp: reïnkarneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 21:43:14 UTC 2025