Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervoerbaar
vervoerbaar [boodskap #148703] Sa., 19 Julie 2025 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervoerbaar
Afbreking: ver•voer•baar
Samestelling: vervoer + -baar


Byvoeglike naamwoord: vervoerbaar
Vergrotende trap: vervoerbaarder
Oortreffende trap: vervoerbaarste
Attributief: vervoerbare

Betekenis:
• Wat (redelik maklik) vervoer kan word.

Gebruik:
• Propaan is 'n gas wat tot 'n vervoerbare vloeistof saamgepers kan word.

Sinoniem:
• beweegbaar
• mobiel
• roerend
• transporteerbaar
• verplaasbaar

Antoniem:
• onvervoerbaar

Afgelei:
• vervoerbaarheid

Vertaling:
Engels: transportable
Nederlands: vervoerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saampersbaar
Volgende onderwerp: butaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 21:30:46 UTC 2026