| rojering [boodskap #148688] |
Vr., 18 Julie 2025 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rojering
Afbreking: ro•je•ring
Samestelling: rojeer + -ing
Selfstandige naamwoord: rojering
Meervoud: rojeringe, rojerings
Betekenis:
• Die handeling van rojeer. Kansellasie of nietigverklaring.
Gebruik:
• Hierby word kennis gegee van die aansoek om rojering van die aandeelsertifikaat vir die bedrag van R10000.
Sinoniem:
• annullering
• intrekking
• kansellasie
• nietigverklaring
• skrapping
• tenietdoening
Vertaling:
Engels: cancellation, annulment
Nederlands: royering, annulering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|