Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » renduif
renduif [boodskap #148687] Vr., 18 Julie 2025 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
renduif
Afbreking: ren•duif
Samestelling: ren + duif


Selfstandige naamwoord: renduif
Meervoud: renduiwe

Betekenis:
• 'n Duif waarmee wedvlugte gevlieg word.

Gebruik:
• Een van die renduiwe wat losgelaat is het nie na sy tuiste teruggekeer nie en die eienaar wonder of hy dalk verdwaal het.

Sinoniem:
• resiesduif
• wedrenduif
• wedvlugduif

Afgelei:
• renduifklub
• renduif-wedvlug

Vertaling:
Engels: racing pigeon
Nederlands: reisduif, wedstrijdduif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewehoewig
Volgende onderwerp: rojering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 08:20:29 UTC 2025