Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fosfaatryk
fosfaatryk [boodskap #148666] Do., 17 Julie 2025 08:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fosfaatryk
Afbreking: fos•faat•ryk
Samestelling: fosfaat + ryk


Byvoeglike naamwoord: fosfaatryk
Attributief: fosfaatryke

Betekenis:
• Wat voldoende fosfaat bevat.

Gebruik:
• As die grond fosfaatryk is, is dit nie nodig om addisionele lek vir die vee uit te sit nie.

antoniem:
• fosfaatarm

Vertaling:
Engels: phosphate-rich
Nederlands: fosfaatrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fosfaatarm
Volgende onderwerp: loodsuurbattery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:18:53 UTC 2025