Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fosfaatarm
fosfaatarm [boodskap #148665] Do., 17 Julie 2025 08:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fosfaatarm
Afbreking: fos•faat•arm
Samestelling: fosfaat + arm


Byvoeglike naamwoord: fosfaatarm
Attributief: fosfaatarme

Betekenis:
• Wat arm is aan fosfaat. Met te min fosfaat.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n fosfaatarm land. Vee wat die fosfaatarm weidings bewei, het addisionele fosfaat nodig.

Antoniem:
• fosfaatryk

Vertaling:
Engels: low in phosphate, phosphate poor
Nederlands: laag in fosfaat, fosfaatarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litiumysterfosfaatbattery
Volgende onderwerp: fosfaatryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:20:01 UTC 2025