| verbysterd [boodskap #148660] |
Wo., 16 Julie 2025 17:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbysterd
Afbreking: ver•by•sterd
Samestelling: verbyster + -d
Byvoeglike naamwoord: verbyster, verbysterd
Attributief: verbysterde
Betekenis:
• Wat totaal verward en van stryk gebring is.
Gebruik:
• Die verbysterde man het nie dadelik besef wat hom getref het nie.
Sinoniem:
• bedremmeld
• dronkgeslaan
• onthuts
• ontsteld
• oorbluf
• oorweldig
• stomgeslaan
• stomverbaas
• verbaas
• verbouereerd
• verdwaas
• verras
• verslae
• verstom
• verward
• verwonderd
Vertaling:
Engels: bewildered, perplexed, dumbfounded, flabbergasted
Nederlands: verbysterd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|