| voorlaaste [boodskap #148659] |
Wo., 16 Julie 2025 15:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorlaaste
Afbreking: voor•laas•te
Samestelling: voor + laaste
Byvoeglike naamwoord: voorlaaste
Attributief: voorlaaste
Betekenis:
• Op een na die laatste. Wie of wat net voor die heel laatste kom.
Gebruik:
• November is die voorlaaste maand van die jaar.
Vertaling:
Engels: second-last, last but one
Nederlands: voorlaatst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|