Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Suid-Amerikaans
Suid-Amerikaans [boodskap #148656] Wo., 16 Julie 2025 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suid-Amerikaans
Afbreking: Suid-A•me•ri•kaans


Byvoeglike naamwoord: Suid-Amerikaans
Attributief: Suid-Amerikaanse

Betekenis:
• Van of met betrekking tot Suid-Amerika.

Gebruik:
• Ek sal graag die Suid-Amerikaanse reënwoude wil besoek.

Antoniem:
• Noord-Amerikaans

Afkorting:
• S.Am.

Vertaling:
Engels: South American
Nederlands: Zuid-Amerikaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sintakties
Volgende onderwerp: Noord-Amerikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 09:36:15 UTC 2025