| opgeskote [boodskap #148651] |
Wo., 16 Julie 2025 12:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgeskote
Afbreking: op•ge•sko•te
Byvoeglike naamwoord: opgeskote
Attributief: opgeskote
Betekenis:
• Wat al lank en amper volwasse is.
Gebruik:
• Die pa's en hulle opgeskote seuns is vroegoggend al viswaters toe.
Sinoniem:
• groot
• halfwas
• opgegroei
• opgepiepte
• volgroeid
Vertaling:
Engels: grown up, adolescent
Nederlands: opgeschoten
Nota:
• Voltooide deelwoord van opskiet.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|