Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorstewe
voorstewe [boodskap #148640] Di., 15 Julie 2025 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorstewe
Afbreking: voor•ste•we
Samestelling: voor + stewe


Selfstandige naamwoord: voorstewe
Meervoud: voorstewenes

Betekenis:
• Die voorkant van 'n skip, boot of skuit.
• Die voorkant van iets.

Gebruik:
• Groot ysblokke skuur rakelings by die skip se voorstewe verby.
• Die vrou het 'n goed bedeelde voorstewe.

Sinoniem:
• boeg

Antoniem:
• agterstewe

Vertaling:
Engels: forestem; forepart
Nederlands: voorsteven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natriumbikarbonaat
Volgende onderwerp: goudwier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 04:19:28 UTC 2025