Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlaglied
vlaglied [boodskap #148632] Ma., 14 Julie 2025 15:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24202
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlaglied
Afbreking: vlag•lied
Samestelling: vlag + lied


Selfstandige naamwoord: vlaglied
Meervoud: vlagliedere
Verkleinwoord: vlagliedjie
Meervoud van verkleining: vlagliedjies

Betekenis:
• 'n Patriotiese lied oor 'n vlag (en die simboliek daaragter) wat o.a. gesing word as die betrokke vlag gehys of gestryk word.

Gebruik:
• Die Vlaglied van Suid-Afrika is deur C.J. Langenhoven geskryf en deur F.J. Joubert getoonset.

Vertaling:
Engels: flag song
Nederlands: vlaggenlied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: platkop
Volgende onderwerp: fasering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 10:38:43 UTC 2025