| bieër [boodskap #148627] |
Ma., 14 Julie 2025 07:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bieër
Afbreking: bie•ër
Samestelling: bie + -er
Selfstandige naamwoord: bieër
Meervoud: bieërs
Betekenis:
• Iemand wat op iets bie. Persoon wat 'n bod insit.
Gebruik:
• Voordat 'n bieër 'n aanbod maak moet hy homself deeglik vergewis van die goedere waarop gebie word.
Sinoniem:
• roeper
• spekulant
Afgelei:
• bieëry
Vertaling:
Engels: bidder
Nederlands: bieder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|