Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bie
bie [boodskap #148625] Ma., 14 Julie 2025 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bie
Afbreking: bie


Werkwoord: bie
Verlede tyd: het gebie

Betekenis:
• Om 'n aanbod te maak om 'n item te koop (dikwels deur 'n prys uit te skree).

Gebruik:
• Ek bie R100 vir die hele boel.

Afgelei:
• bieër
• bieëry

Vertaling:
Engels: to bid
Nederlands: bieden


Selfstandige naamwoord: bie
Meervoud: bieë

Betekenis:
• 'n Aanbod vir die koop van 'n item op 'n veiling/vandisie.

Gebruik:
• Jammer, die bie is reeds toegestaan.
• Die goedere sal aan die hoogste bie verkoop word.

Sinoniem:
• aanbod
• bod

Vertaling:
Engels: bid
Nederlands: bod

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vandisie
Volgende onderwerp: bidder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 06:21:40 UTC 2025