Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klatergoud
klatergoud [boodskap #148623] So., 13 Julie 2025 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klatergoud
Afbreking: kla•ter•goud
Samestelling: klater + goud


Selfstandige naamwoord: klatergoud
Meervoud:

Betekenis:
• Vals bladgoud ('n allooi van koper en sink), of iets wat daaraan herinner.

Gebruik:
Klatergoud lyk soos regte goud, maar word na 'n kort periode heeltemal swart.

Sinoniem:
• skyngoud

Vertaling:
Engels: Dutch gold, composition gold leaf
Nederlands: klatergoud

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foelie
Volgende onderwerp: vandisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 02 04:45:07 UTC 2026