| elektrode [boodskap #148618] |
So., 13 Julie 2025 18:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elektrode
Afbreking: e•lek•tro•de
Selfstandige naamwoord: elektrode
Meervoud: elektrodes
Betekenis:
• Metaalplaat of -draad wat as 'n pool dien vir die geleiding van elektriese stroom deur 'n elektroliet of vakuum.
Gebruik:
• Die positiewe elektrode word 'n anode genoem en 'n negatiewe elektrode word 'n katode genoem.
Hiponiem:
• koperelektrode
• kwikelektrode
• metaalelektrode
• sinkelektrode
Vertaling:
Engels: electrode
Nederlands: elektrode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|