Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boem
boem [boodskap #148614] So., 13 Julie 2025 10:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24167
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boem
Afbreking: boem


Tussenwerpsel: boem

Betekenis:
• Klanknabootsing van 'n inslag, skoot of ontploffing.

Gebruik:
Boem, boem! Skiet die polisie die inbreker.

Sinoniem:
• doef
• kaplaks

Vertaling:
Engels: boom
Nederlands: boem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boel
Volgende onderwerp: boommuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:59:08 UTC 2025