Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doef
doef [boodskap #148611] So., 13 Julie 2025 09:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24166
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doef
Afbreking: doef


Tussenwerpsel: doef

Betekenis:
• Klanknabootsing van 'n diep dowwe geluid, soos van iets wat val, of dromme wat slaan.

Gebruik:
Doef, val die dief uit die boom.

Sinoniem:
• boem
• kaplaks
• kardoef

Afgelei:
• doef-doef-musiek
• gedoef

Vertaling:
Engels: doof, bang
Nederlands: boem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankdiens
Volgende onderwerp: diva
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:44:40 UTC 2025