| bloedvat [boodskap #148603] |
Sa., 12 Julie 2025 18:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedvat
Afbreking: bloed•vat
Samestelling: bloed + vat
Selfstandige naamwoord: bloedvat
Meervoud: bloedvate
Verkleinwoord: bloedvatjie
Meervoud van verkleining: bloedvatjies
Betekenis:
• 'n Buis in die liggaam waardeur bloed vloei.
Gebruik:
• Die aorta is die grootste bloedvat van die liggaam wat uit die linkerventrikel ontspruit.
Hiponiem:
• aar
• arterie
• bloedhaarvat
• haarvat
• kapillêr
• slagaar
Afgelei:
• bloedvatstelsel
Vertaling:
Engels: blood vessel
Nederlands: bloedvat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|