| arbitrêr [boodskap #148600] |
Sa., 12 Julie 2025 15:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arbitrêr
Afbreking: ar•bi•trêr
Byvoeglike naamwoord: arbitrêr
Attributief: arbitrêre
Betekenis:
• Op 'n ewekansige of onvoorspelbare wyse. Nie volgens reëls of dwingende noodsaak nie.
Gebruik:
• Arbitrêre aanhoudings is 'n menseregteskending met ernstige sielkundige gevolge vir diegene wat aangehou word.
Sinoniem:
• buierig
• diskresionêr
• eiesinnig
• eiewys
• grillig
• inkonsekwent
• irrasioneel
• lukraak
• onberekenbaar
• onvoorspelbaar
• outokraties
• toevallig
• willekeurig
• wispelturig
• wisselvallig
Vertaling:
Engels: arbitrary
Nederlands: willekeurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|