Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaskulêr
vaskulêr [boodskap #148595] Sa., 12 Julie 2025 11:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaskulêr
Afbreking: vas•ku•lêr


Byvoeglike naamwoord: vaskulêr
Attributief: vaskulêre

Betekenis:
• Wat die are (bloedvate) van diere, of die vaatbundels van plante betref.

Gebruik:
Vaskulere hipertensie staan in die volksmond as hoë bloeddruk bekend.

Sinoniem:
• vasomotories

Antoniem:
• nievaskulêr

Afgelei:
• kardiovaskulêr

Vertaling:
Engels: vascular
Nederlands: vasculair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epidermis
Volgende onderwerp: vaatbundel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 18:50:02 UTC 2025