| epidermis [boodskap #148594] |
Sa., 12 Julie 2025 10:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
epidermis
Afbreking: e•pi•der•mis
Samestelling: epi- (op, bo) + dermis (huid)
Selfstandige naamwoord: epidermis
Meervoud: epidermisse
Betekenis:
• Die beskermende buitenste laag selle van 'n orgaan (by mense, diere en plante).
Gebruik:
• Die menslike vel bestaan uit die epidermis, die dermis en die hipodermis.
Sinoniem:
• nerf
• opperhuid
Afgelei:
• epidermaal
Vertaling:
Engels: epidermis
Nederlands: epidermis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|