Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudsnip
goudsnip [boodskap #148587] Sa., 12 Julie 2025 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Goudsnip in die Krugerwildtuin.
'n Goudsnip in die Krugerwildtuin.
goudsnip
Afbreking: goud•snip
Samestelling: goud + snip


Selfstandige naamwoord: goudsnip
Meervoud: goudsnippe

Betekenis:
• 'n Steltloper en skaars standvoël in Suider-Afrika, Rostratula benghalensis.

Gebruik:
• Die goudsnip is 24–26 cm lank en weeg 90-140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm.

Vertaling:
Engels: greater painted snipe
Nederlands: goudsnip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goudkoors
Volgende onderwerp: steltloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 10:54:36 UTC 2025