Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroueverkragter
vroueverkragter [boodskap #148582] Sa., 12 Julie 2025 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroueverkragter
Afbreking: vrou•e•ver•krag•ter
Samestelling: vrou + -e- + verkragter


Selfstandige naamwoord: vroueverkragter
Meervoud: vroueverkragters

Betekenis:
• 'n Man wat 'n vrou (of vroue) tot seksuele omgang dwing.

Gebruik:
Vroueverkragters behoort lewenslank opgesluit te word.

Vertaling:
Engels: rapist of women
Nederlands: verkrachter van vrouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroueverkragting
Volgende onderwerp: goudrenet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:26:13 UTC 2025