Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » professionaliteit
professionaliteit [boodskap #148574] Vr., 11 Julie 2025 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
professionaliteit
Afbreking: pro•fes•si•o•na•li•teit
Samestelling: professioneel + -iteit


Selfstandige naamwoord: professionaliteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die bevoegdheid en vaardigheid wat van 'n professionele persoon verwag word.

Gebruik:
• Sy het haar werk met professionaliteit en toewyding gedoen.

Antoniem:
• onprofessionaliteit

Vertaling:
Engels: professionalism
Nederlands: professionaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karkaar
Volgende onderwerp: behore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 21:16:59 UTC 2026