| klipels [boodskap #148572] |
Vr., 11 Julie 2025 19:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klipels
Afbreking: klip•els
Samestelling: klip + els
Selfstandige naamwoord: klipels
Meervoud: klipelse
Betekenis:
• 'n Boom van Suider-Afrika, Afrocanthium mundianum.
Gebruik:
• Die klipels groei in oop, klipperige plekke, op miershope asook in oewerstruikbos.
Vertaling:
Engels: rock alder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|