| witpeer [boodskap #148570] |
Vr., 11 Julie 2025 17:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
witpeer
Afbreking: wit•peer
Samestelling: wit + peer
Selfstandige naamwoord: witpeer
Meervoud: witpere
Betekenis:
• 'n Immergroen boom, inheems aan Afrika en Asië, Apodytes dimidiata.
Gebruik:
• Die witpeer het leeragtig blare en dra wit blomme met klein swart en rooi vrugte.
Vertaling:
Engels: white pear
Xhosa: umDakane
Zoeloe: umDagane
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|