Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » offeraar
offeraar [boodskap #148562] Do., 10 Julie 2025 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
offeraar
Afbreking: of•fe•raar
Samestelling: offer + -aar


Selfstandige naamwoord: offeraar
Meervoud: offeraars

Betekenis:
• Iemand wat iets offer, of iets opoffer.

Gebruik:
• Die bedoeling met die offers was om die offeraar se sondes te vergewe en hom weer in God se guns te bring.

Sinoniem:
• aanbieder
• gewer

Vertaling:
Engels: offerer, sacrificer
Nederlands: offeraar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regspraak
Volgende onderwerp: vodde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 09:05:55 UTC 2025