Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sojaboon
sojaboon [boodskap #148552] Wo., 09 Julie 2025 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sojaboon
Afbreking: so•ja•boon
Samestelling: soja + boon


Selfstandige naamwoord: sojaboon
Meervoud: sojabone
Verkleinwoord: sojaboontjie
Meervoud van verkleining: sojaboontjies

Betekenis:
• Die eetbare boon van die sojaplant, Glycine max.

Gebruik:
Sojabone is 'n belangrike proteïenbron vir die voer van plaasdiere.

Afgelei:
• sojaboonboer
• sojaboonkultivar
• sojaboonmelk
• sojaboonoes
• sojaboonolie
• sojaboonproduksie
• sojaboonsaad

Vertaling:
Engels: soya bean, soybean
Nederlands: sojaboon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verfoeisel
Volgende onderwerp: bloesend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 11:48:07 UTC 2025