Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernafval
kernafval [boodskap #148541] Wo., 09 Julie 2025 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernafval
Afbreking: kern•af•val
Samestelling: kern + afval


Selfstandige naamwoord: kernafval
Meervoud:

Betekenis:
• Radioaktiewe afval wat nie meer benodig word nie, maar nog gevaarlik strale uitstuur.

Gebruik:
• Waar word die kernkragsentrale se kernafval geberg?

Vertaling:
Engels: nuclear waste
Nederlands: kernafval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergplek
Volgende onderwerp: totalitêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 06 20:59:19 UTC 2026