Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergplek
bergplek [boodskap #148540] Wo., 09 Julie 2025 11:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bergplek
Afbreking: berg•plek
Samestelling: berg + plek


Selfstandige naamwoord: bergplek
Meervoud: bergplekke
Verkleinwoord: bergplekkie
Meervoud van verkleining: bergplekkies

Betekenis:
• Plek waar iets geberg word.

Gebruik:
• Daar is eenvoudig nie meer genoeg bergplek vir die kernkragsentrale se kernafval nie.

Sinoniem:
• bêreplek
• berging
• bewaarplek
• opslagplek
• pakplek
• skuur
• stoorplek

Vertaling:
Engels: storage place
Nederlands: opslagplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: silo
Volgende onderwerp: kernafval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 19:09:19 UTC 2025