Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bindweefsel
bindweefsel [boodskap #148498] Sa., 05 Julie 2025 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bindweefsel
Afbreking: bind•weef•sel
Samestelling: bind + weefsel


Selfstandige naamwoord: bindweefsel
Meervoud: bindweefsels

Betekenis:
• 'n Soort weefsel wat organe stut of saambind.

Gebruik:
Bindweefsel kom in al die organe voor en bestaan hoofsaaklik uit kollageen wat natuurlik in die liggaam vervaardig word.

Vertaling:
Engels: connective tissue
Nederlands: bindweefsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beenweefsel
Volgende onderwerp: kollageen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 08:21:10 UTC 2025