Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbluf
verbluf [boodskap #148473] Do., 03 Julie 2025 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbluf
Afbreking: ver•bluf
Samestelling: ver- + bluf


Werkwoord: verbluf
Verlede tyd: het verbluf

Betekenis:
• Om erg te verbaas.

Gebruik:
• Haar optrede het my totaal verbluf.

Sinoniem:
• dronkslaan
• verbaas
• oorbluf
• verbyster
• verdwaas
• verras
• verstom

Vertaling:
Engels: to baffle
Nederlands: verbluffen


Byvoeglike naamwoord: verbluf
Attributief: verblufte

Betekenis:
• Wat stom is van verbasing.

Gebruik:
• Hy het 'n verblufte uitdrukking op sy gesig.

Sinoniem:
• sprakeloos
• stomverbaas
• verwonder

Afgelei:
• verbluffend
• verbluftheid

Vertaling:
Engels: baffled, dumbfound
Nederlands: verbluft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seldeling
Volgende onderwerp: urelank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 17:52:54 UTC 2026