| sielsgeborgenheid [boodskap #148470] |
Do., 03 Julie 2025 12:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24203 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sielsgeborgenheid
Afbreking: siels•ge•bor•gen•heid
Samestelling: siel + -s- + geborgenheid
Selfstandige naamwoord: sielsgeborgenheid
Meervoud: sielsgeborgenhede
Betekenis:
• (neologisme) 'n Diepgaande geborgenheid; gevoel dat jy veilig, beskerm en op jou gemak is.
Gebruik:
• Wanneer sy saans in haar man se arms lê, ervaar sy 'n gevoel van sielsgeborgenheid.
Sinoniem:
• genoegdoening
• gerustheid
• sekerheid
• veiligheid
Vertaling:
Engels: sense of security
Nederlands: geborgenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|