Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bootreis
bootreis [boodskap #148457] Wo., 02 Julie 2025 17:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bootreis
Afbreking: boot•reis
Samestelling: boot + reis


Selfstandige naamwoord: bootreis
Meervoud: bootreise
Verkleinwoord: bootreisie
Meervoud van verkleining: bootreisies

Betekenis:
• 'n Reis/tog per boot.

Gebruik:
• Sy bespreek 'n bootreis vanaf Durban na Kaapstad.

Sinoniem:
• bootrit
• boottog

Vertaling:
Engels: boat trip
Nederlands: bootreis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurkenner
Volgende onderwerp: kraamkoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 06:59:33 UTC 2025