Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potvis
potvis [boodskap #148432] Di., 01 Julie 2025 08:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24167
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Potvis.
'n Potvis.
potvis
Afbreking: pot•vis
Samestelling: pot + vis


Selfstandige naamwoord: potvis
Meervoud: potvisse

Betekenis:
• 'n Groot tandwalvis wat se kop soos 'n vierkantige pot lyk, Physeter macrocephalus.

Gebruik:
• Die potvis is die grootste van die getande walvisse en word tot 18 m lank en kan tot 60 ton weeg.

Hiperoniem:
• walvis

Afgelei:
• potvisbul
• potviskalf
• potviskoei
• potvisspesies

Vertaling:
Engels: sperm whale
Nederlands: potvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sielsgenoot
Volgende onderwerp: boefblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 19:59:16 UTC 2025