Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielsgenoot
sielsgenoot [boodskap #148431] Ma., 30 Junie 2025 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sielsgenoot
Afbreking: siels•ge•noot
Samestelling: siel + -s- + genoot


Selfstandige naamwoord: sielsgenoot
Meervoud: sielsgenote
Verkleinwoord: sielsgenootjie
Meervoud van verkleining: sielsgenoottjies

Betekenis:
• Iemand met wie 'n mens 'n diep emosionele en spirituele konneksie deel (romanties of platonies).

Gebruik:
• Daar was 'n verbond van vriendskap tussen Dawid en Jonatan en hulle kan inderdaad as sielsgenote beskryf word.

Sinoniem:
• geesgenoot
• sielsvriend

Vertaling:
Engels: soul mate, kindred spirit
Nederlands: zielsgenoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wag-'n-bietjie
Volgende onderwerp: potvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 17:32:08 UTC 2025