| verdik [boodskap #148429] |
Ma., 30 Junie 2025 15:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdik
Afbreking: ver•dik
Samestelling: ver- + dik
Werkwoord: verdik
Verlede tyd: het verdik
Betekenis:
• Om dikker/vetter te maak of te word.
Gebruik:
• Verdik die sous deur 'n bietjie meel by te gooi.
Sinoniem:
• bind
• opgeswel
• stol
• uitsit
• verkurk
Antoniem:
• verdun
Afgelei:
• verdikbaar
• verdikker
• verdikking
• verdikte
Vertaling:
Engels: to thicken
Nederlands: verdikken
Byvoeglike naamwoord: verdik
Attributief: verdikte
Betekenis:
• Wat dikker word/ geword het.
Gebruik:
• Die plant se verdikte stam en wortels stoor water sodat dit in die droë, onherbergsame omgewing kan oorleef.
Vertaling:
Engels: thickened
Nederlands: verdikt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|