Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horrelpoot
horrelpoot [boodskap #148416] So., 29 Junie 2025 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
horrelpoot
Afbreking: hor•rel•poot
Samestelling: horrel + poot


Selfstandige naamwoord: horrelpoot
Meervoud: horrelpote
Verkleinwoord: horrelpootjie
Meervoud van verkleining: horrelpootjies

Betekenis:
• 'n Poot wat misvorm of skeef gegroei is, ook 'n mens of dier met so 'n voet of klou.

Gebruik:
• Die donkie was 'n horrelpoot en hy kon nie saam met die ander donkies ingespan word nie.

Sinoniem:
• horrelvoet
• klompvoet

Afgelei:
• horrelpootbees
• horrelpootdonkie
• horrelpootperd
• horrelpootskaap

Vertaling:
Engels: crooked hoof
Nederlands: horrelvoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurpootjie
Volgende onderwerp: kompileer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 20:51:51 UTC 2025