| vrywordingstond [boodskap #148389] |
Do., 26 Junie 2025 14:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrywordingstond
Afbreking: vry•wor•ding•stond
Samestelling: vrywording + stond
Selfstandige naamwoord: vrywordingstond
Meervoud: –
Betekenis:
• Die stonde (oomblik, moment) van vrywording/verlossing.
Gebruik:
• Tans breek heerlik die vrywordingstond. Heer, gebore vir ons! Heer, gebore vir ons! [Die Halleluja, 1951 (36/526)]
Vertaling:
Engels: moment of liberation
Nederlands: bevrijdingsmoment
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|