Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëpraat
teëpraat [boodskap #148363] Di., 24 Junie 2025 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teëpraat
Afbreking: te•ë•praat
Samestelling: teë + praat


Werkwoord: praat teë, teëpraat
Verlede tyd: het teëgepraat

Betekenis:
• Om te stry of dit wat gesê is te ontken.

Gebruik:
• Voer die opdrag uit en moenie teëpraat nie!

Sinoniem:
• argumenteer
• stry
• teenpraat
• teenstribbel
• teëstribbel
• terugpraat
• verset

Afgelei:
• teëprater
• teëpratery

Vertaling:
Engels: to talk back, contradict
Nederlands: tegenspreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedaardig
Volgende onderwerp: psigopatologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 15:28:17 UTC 2025