Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nawete
nawete [boodskap #148354] Di., 24 Junie 2025 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nawete
Afbreking: na•we•te
Samestelling: na + wete


Selfstandige naamwoord: nawete
Meervoud:

Betekenis:
• Die kennis en begrip wat 'n mens eers ná 'n gebeurtenis verkry.

Gebruik:
Nawete bring wysheid.
• Met die nawete van wat gebeur het, sou ek dinge anders hanteer het.

Sinoniem:
• agterna-insig
• agterna-kennis
• terugblik
• terugskouing

Vertaling:
Engels: hindsight, afterknowledge, retrospect
Nederlands: retrospectie, terugblik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kooivlooi
Volgende onderwerp: ontsnappingspoging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 20:52:09 UTC 2025