Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitverkore
uitverkore [boodskap #148327] So., 22 Junie 2025 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitverkore
Afbreking: uit•ver•ko•re
Samestelling: uit + verkore


Byvoeglike naamwoord: uitverkore
Attributief: uitverkore

Betekenis:
• Wat spesiaal uitgesoek is, omdat hulle gelief is.

Gebruik:
• Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. [Kolossense 3:12]

Sinoniem:
• bemind
• gekose
• gelief
• geselekteer
• uitgekose
• uitgesoekte

Afgelei:
• uitverkorenheid
• uitverkorene

Vertaling:
Engels: chosen, elected, predestined
Nederlands: uitverkoren

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van uitverkies.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertrouensverhouding
Volgende onderwerp: uitverkorene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:07:48 UTC 2025