| ners [boodskap #148299] |
Do., 19 Junie 2025 09:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ners
Afbreking: ners
Selfstandige naamwoord: ners
Meervoud: nerse
Betekenis:
• (ongewoon) Die anus, soms figuurlik, die sitvlak.
Gebruik:
• Iemand moet hom onder die ners skop.
Sinoniem:
• aars
• anus
• gat
Afgelei:
• blikners
• nersderm
Vertaling:
Engels: arse
Nederlands: aars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|