Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rakker
rakker [boodskap #148263] So., 15 Junie 2025 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rakker
Afbreking: rak•ker


Selfstandige naamwoord: rakker
Meervoud: rakkers
Verkleinwoord: rakkertjie
Meervoud van verkleining: rakkertjies

Betekenis:
• 'n Ondeunde of vrypostige persoon (veral kind).

Gebruik:
• Die rakker beland die heeltyd in die moeilikheid.

Sinoniem:
• aspatat
• deugniet
• jakker
• kalant
• karnallie
• klits
• kwajong
• niksnuts
• ondeug
• platjie
• stouterd
• vabond

Vertaling:
Engels: scoundrel, rascal, rogue, knave
Nederlands: rakker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pantoffelregering
Volgende onderwerp: vlerksleep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 12:06:12 UTC 2025