Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groepswoeps
groepswoeps [boodskap #148247] Sa., 14 Junie 2025 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24202
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groepswoeps
Afbreking: groeps•woeps
Samestelling: groep + -s- + woeps


Selfstandige naamwoord: groepswoeps
Meervoud: groepswoepse
Verkleinwoord: groepswoepsie
Meervoud van verkleining: groepswoepsies

Betekenis:
• Seks tussen meer as twee mense op dieselfde tyd.

Gebruik:
• Die Romeine was bekend vir hulle losbandige groepswoepse.

Sinoniem:
• groepsseks
• orgie

Vertaling:
Engels: group sex
Nederlands: groepsseks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veerpyl
Volgende onderwerp: hardekoejawel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 12:29:43 UTC 2025