Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlagparade
vlagparade [boodskap #148241] Vr., 13 Junie 2025 19:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlagparade
Afbreking: vlag•pa•ra•de
Samestelling: vlag + parade


Selfstandige naamwoord: vlagparade
Meervoud: vlagparades

Betekenis:
• Parade waartydens die vlag gehys word.

Gebruik:
• Die verrigtinge is met 'n vlagparade en die sing van die volkslied geopen.

Vertaling:
Engels: flag parade
Nederlands: vlaggenparade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaandel
Volgende onderwerp: vullisverwydering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:20:03 UTC 2025