Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » repliek
repliek [boodskap #148235] Vr., 13 Junie 2025 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
repliek
Afbreking: re•pliek


Selfstandige naamwoord: repliek
Meervoud: replieke
Verkleinwoord: repliekie
Meervoud van verkleining: repliekies

Betekenis:
• 'n Omvattende en goed deurdagte antwoord (meestal aan die einde van 'n debat of verweer).

Gebruik:
• Dit is braaf om so 'n fel en rondborstige repliek op die sensitiewe saak te lewer.

Sinoniem:
• antwoord
• pleitstuk
• reaksie
• teenpleit
• verdediging
• verweer
• wederwoord
• weerlegging

Vertaling:
Engels: reply, rebuttal, counterblast, counterplea, rejoinder
Nederlands: repliek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sethou
Volgende onderwerp: iedereen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 09:36:54 UTC 2025