Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaamstreek
skaamstreek [boodskap #148225] Do., 12 Junie 2025 12:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaamstreek
Afbreking: skaam•streek
Samestelling: skaam + streek


Selfstandige naamwoord: skaamstreek
Meervoud: skaamstreke
Verkleinwoord: skaamstrekie
Meervoud van verkleining: skaamstrekies

Betekenis:
• Die deel van die menslike liggaam waar die geslagsdele sit.

Gebruik:
• Seuns en meisies kry tydens puberteit skaamhare in die skaamstreek.

Vertaling:
Engels: pubic region, pubis
Nederlands: schaamstreek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaamhaar
Volgende onderwerp: skaamheuwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 10:35:24 UTC 2026