| onverteer [boodskap #148213] |
Wo., 11 Junie 2025 11:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverteer
Afbreking: on•ver•teer
Samestelling: on- + verteer
Byvoeglike naamwoord: onverteer, onverteerd
Attributief: onverteerde
Betekenis:
• Wat nie deur die spysverteringstelsel verteer is (of word) nie.
Gebruik:
• Sekere kos beweeg onverteer deur die liggaam.
• Die onverteerde reste verlaat die liggaam deur die anus.
Wisselvorm:
• onverteerd
Afgelei:
• onverteerbaar
Vertaling:
Engels: undigested
Nederlands: onverteerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|